Tag Archives: Afrikaanse Lirieke

Verstaan

Jy en ek alleen … dis wat hul se – glo jy dit? Dis wat hul wil he. Ons beweeg aan met fors en kyk soms terug … Die weemoed laat ons twyfel, of jy saamstem of nie – die weemoed laat ons twyfel – se ek en se jy: dis ons huiwering. Laat ons [...]

Read full story Comments { 0 }

Suikerbos

Jy staan en kyk al weer vir my – dit voel of ek jou ken – van vroeg die aand af voel ek dit – so asof jy wil se: Ek het jou in my net, moenie struggle nie – trek jou nader, trek jou in, kom bewys tog vir my – jy’s die een [...]

Read full story Comments { 0 }

Skemernag

Dis waarna ek smag – in die skemeraand – die bos, die donker blou, die wilde diere en jy wat vir my wag. Die nagtegaal kom sing, die wind gaan le. Vier sterre skyn sag – Amarula op ys – en jy wat vir my wag… … in die skemernag.

Read full story Comments { 0 }