My gedagtes word al leer in die vroee oggendure. Was jou treinrit werklik nodig, na vandag se blou gebeure? Ek ken die storie lankal en ek soek ‘n ander antwoord – die tyd waarin ons leef, is die vuur waarin ons brand. En so val die as tot op die vloer – as ek dink [...]
Archive | Afrikaans RSS feed for this section
Leicester Square
by Gerrie Coertzen on 06/09/2010 in Afrikaans, Lyrics
Ek sit en drink my bier om te fier wat ek het hier. (Wat ek het is dalk te min, maar ten minste het ek my bier.) Die mense kom en gaan, vloei ‘n stroom om Leicester Square. (Almal lyk ‘n bietjie kens, maar so is ek just to be fair.) Die bier begin my [...]
Ek is ‘n Afrikaner
by Gerrie Coertzen on 05/12/2010 in Afrikaans
Ek is ‘n Afrikaner, en ‘n boer dit sal ek bly. Al noem jy my ‘n bliksem, deur watter oog kyk jy? Want, tye het verander en vir ander staan dit stil. So, noem my nie verlore nie – as dit pla, sluk nog ‘n pil! Ja ek’s van Afrika. ‘n Afrikaner sal ek bly. [...]
Follow @gerriecoe on Twitter
